In liefde, in waarheid en in die Gees
Ons word gemotiveer deur liefde, gelei deur die waarheid en bemagtig deur die Gees van God. In ons wandel, ons gemeenskap en ons bediening sal ons hierdie drie dinge in balans bring.